Professional Documents
Culture Documents
Contents
The Via Afrika Future eBook 1
Destination Maths
Destination Reading
Talking Textbook
DVDs
Destination Maths
What is Destination Maths?
Destination Maths is an internationally acclaimed, animated, audiovisual, interactive Mathematics program. It is available in Afrikaans and South African English and includes a printable teacher's manual. There are three different courses available.
The Mastering Skills and Concepts I and II programs are Mathematics sessions for Foundation Phase and include aspects such as working with numbers, addition, subtraction, measurement, geometry, shapes and patterns.
Destination Reading
What is Destination Reading?
Destination Reading is an internationally acclaimed, animated, audiovisual, interactive English literacy and language program. It was specically developed as a teaching and learning tool and works very well as an introductory video used on an interactive whiteboard. It is available in UK English. It is aimed at primary school learners and includes a printable teacher's manual. There are eight different courses available.
Talking Textbook
What is a Talking Textbook?
A Talking Textbook is a textbook in digital format with continuous audiovisual support and a 'built-in tutor'. A user can click on each example or exercise to get a short audiovisual tutorial. Many keywords and some of the difcult concepts are also explained in this way. These courses are available in English and Afrikaans.
DVDs
What is this?
This is a complete course aimed at teachers. The course discusses a variety of media technologies that are available in classrooms in South Africa and around the world. This accredited course meets the requirements of SAQA ID 114476 (Use multimedia to facilitate and mediate learning: NQF 5: 12 credits). It is available in English and Afrikaans.
Parrot Products have developed a range of Interactive Whiteboard Systems that make interactive technology easy to use in any teaching environment. Physical Address Postal Address Telephone Numbers Fax Number E-mail Address Website Address 22 Cleveland Road Johannesburg 2022 PO Box 40745 Cleveland 2022 0861 262 737 011 607 7600 011 615 2502 sales@parrot.com www.parrot.co.za
Inhoud
Die Via Afrika Future e-Boek 1
Destination Maths
Destination Reading
KletsTeks
DVDs
a n ek -Boek uik?
Vir elke leerder op 'n tabletrekenaar (beskikbaar as 'n volledige pakket met die Androidtablet en al die boeke vir die leerder vir 'n spesieke graad en jaar). Vir individuele selfstudie-doeleindes.
Destination Maths
Wat is Destination Maths?
Destination Maths is 'n internasionaalerkende, geanimeerde, oudiovisuele, interaktiewe Wiskunde-program.
Dit is in Afrikaans en Suid-Afrikaanse Engels beskikbaar en sluit 'n drukbare Onderwysershandleiding in. Daar is drie verskillende kursusse om van te kies.
Die Bemeester Vaardighede en Konsepte I- en II-programme bevat Wiskunde-sessies vir Grondslagfase en sluit aspekte in soos werk met getalle, optel, aftrek, meting, meetkunde, vorms en patrone.
Destination Reading
Wat is Destination Reading?
Destination Reading is 'n internasionaalerkende, geanimeerde, oudiovisuele, interaktiewe Engels-geletterdheid- en taalprogram. Dit is spesiek ontwikkel as 'n onderrig- en leerinstrument en werk goed as 'n inleidende video op 'n interaktiewe witbord. Dit is in VK-Engels beskikbaar. Dit is gemik op laerskoolleerders en sluit 'n drukbare onderwysershandleiding in. Daar is agt verskillende kursusse beskikbaar.
Daar is drie CD's wat gemik is op jonger of swakker lesers, genaamd: Literacy I, Grammar and Spelling I en Writing and Comprehension I. Vyf ander CD's is gemik op ouer of meer gevorderde lesers en sluit in: Phonics, Literacy II en III, Grammar and Spelling II en Writing and Comprehension II.
KletsTeks
Wat is 'n KletsTeks?
'n KletsTeks is 'n teksboek in digitale formaat met deurlopende oudiovisuele ondersteuning en 'n "ingeboude tutor".
'n Gebruiker kan op 'n voorbeeld of oefening kliek om 'n kort oudiovisuele lessie te besigtig. Baie sleutelwoorde en party van die moeilike konsepte word ook op hierdie manier verduidelik.
DVDs
LO is lekker! (DVD)
Hierdie oefenprogram kan op sy eie of as deel van die Lewensorinteringkurrikulum gebruik word. Die program is deur biokinetici ontwerp en gedemonstreer en elke DVD dek 'n skoolfase, vanaf Grondslagfase tot by VOO-fase. Die DVD's is in Afrikaans of Engels beskikbaar.
Wat is dit?
Dit is 'n volledige kursus gemik op onderwysers. Die kursus dek 'n verskeidenheid media-tegnologie wat in klaskamers in Suid-Afrika en wreldwyd beskikbaar is.
Hierdie geakkrediteerde kursus voldoen aan die vereistes van SAKO ID 114476 (Use multimedia to facilitate and mediate learning: NQF 5: 12 krediete). Dit is in Afrikaans en Engels beskikbaar.
Parrot Products het 'n reeks Interaktiewe Witbord-sisteme ontwikkel wat dit maklik maak om interaktiewe tegnologie in enige onderrigomgewing te gebruik. Straatadres Posadres Telefoonnommers Faksnommer E-posadres Webadres Clevelandweg 22 Johannesburg 2022 Posbus 40745 Cleveland 2022 0861 262 737 011 607 7600 011 615 2502 sales@parrot.com www.parrot.co.za